Loading...

CHE (Kaapstad) Tuisonderwys Ekspo 2022

In samewerking met Cape Home Educators (CHE)

Datum:

Saterdag 1 Oktober 2022 (9:00 – 15:00)

Plek:

Perseel word binnekort bevestig.

Toegangsfooie vir Besoekers:

R80 per volwassene (Vooraf registrasie open binnekort.)

Kinders tot 18 jaar is gratis.