Datum:
Saterdag 15 Mei 2021 (9:00 – 15:00)
Plek:
Heartfelt Arena (1000 Voortrekker Rd, Thaba Tshwane, Pretoria)
Toegangsfooie vir besoekers:
Junior Entrepreneurs kan ook tydens die geleentheid hulle besigheid uitstal of hulle produkte kom verkoop – vir meer inligting skakel met Joey (joey@kragdag.co.za of 087 231 1644).
Toegang vir kinders tot 18 jaar is gratis terwyl die hekfooi R80 per volwassene is (R40 as u u kaartjie vooraf koop).
Kliek hier om u kaartjies te koop.
