Loading...

KragDag Lys van Uitstallers

Vir volledige lys van KragDag uitstallers klik HIER.

Akademia (2019)
Lizan Maree
086 122 2888
www.akademia.ac.za
Hoër onderwysinstelling.


AP Akademie (2020)
Dinah Nel
083 465 9233
www.apa.ac.za
Uitnemende tersiêre onderrig in Afrikaans, vanuit ’n klassiek-Christelike vertrekpunt, aan die hand van geakkrediteerde tersiêre onderwysprogramme, ontmoet ons hedendaagse samelewing met ’n Bybelse lewensbenadering.


Aros (2019)
Talita Lofthouse
012 332 3227
www.aros.ac.za
Tersiëre onderwysonderrig.


Big Red Jo Tutor (2019)
André Viljoen
082 226 3209
Nuwe manier van wiskundehulp vir Graad 10 – 12, tutor lesings op CD’s , sodat konsepte waarmee studente sukkel kan deurgetrap en verstaan word, gerieflike tye asook tuis. Ingesluit by die lesings sal daar ook voorbeeld vrae, opgestel met die doel om die student te laat verstaan wat en hoekom onderwysers vrae in wiskunde opstel.


Brainline Holdings (2020)
Coleen Cronje
012 543 5000
www.brainline.com
Tuissonderig Gr R – 12.


Briza Publikasies (2019)
Marissa Meyer
076 510 3002
www.briza.co.za
Identifikasiegidse rakende mediese plante, kosplante, giftige plante, inheemse plante, grastipes, onkruide en indringerplante, inheemse tuinplante. Boeke oor tuinmaak, ekologie, toerisme.


Christelike Gereformeerde Teologiese Seminarium (2019)
Ds. Gerhard Olivier
013 932 2562
www.cgts.co.za
Geakkrediteerde, geregistreerde BTh graad, Diploma in Pastorale Teologie en verskeie informele kursusse vir persoonlike ontwikkeling. Afstandonderrig, bekostigbaar.


Christian Liberty Books (2020)
Gregory Pereira
021 689 7478
www.christianlibertybooks.co.za
Bob Jones University-leerplan, Christian Liberty Press-leerplan en ander tuisskoolboeke.


Clever Child (2020)
Egbert van der Westhuizen
083 400 7075
www.cleverstore.co.za
Uitgewers, vervaardigers en verspreiders van opvoedkundige materiaal.


DagBreek (2019)
Estelle Bekker
082 336 6834
Uitstalling oor DagBreek, wat hulle maak en bied. Blootstelling en bemarking vir DagBreek.


De Goede Hoop (2019)
Werner Beineke
012 644 4485
www.degoedehoop.co.za
’n Tuiste vir dinamiese studente met Christenwaardes en ’n passievolle gees vir Afrikaans, waar jy in gesonde studentetradisies kan deel en jou studentwees kan uitleef.


Die Afrikaanse Protestantse Akademie (2019)
Elanie Bierman
072 353 4626
www.apa.ac.za
Afrikaanse Akademie met geakrediteerde graadkursusse vir predikante, onderwysers en sielkundiges (BA en NGOS).


Dynamis Institude (2019)
Martie du Plessis
082 574 1433
www.dynamislearning.co.za
Alternatiewe onderwys wat werk.


Edublox (2019)
Carine du Pisanie
082 469 6883
www.edublox.co.za
Edublox lees-en leerklinieke spesialiseer in opvoedkundige hulp wat breinopleiding, lees, spel, begrip en wiskunde insluit.


Education Platform (2019)
Andre Erasmus
083 441 5805
www.educationplatform.co.za
Rekenaar opvoedkundige produkte: Wiskunde, Wetenskap,Vaardigheidsontwikkeling, Afrika- tale.


Fotokursus.com (2019)
Johan Dempers
082 394 3742
www.fotokursus.co.za
Fotografie; Klasse, kursusse en werkswinkels deur fotograaf, avonturier & skrywer, Johan Dempers.


Gryffenberg Educational Consultants (2019)
Chris Gryffenberg
083 543 5668
Opvoedkundige boustelletjies vir tegniese vakke met ‘n fokus op elektronika en wetenskap.


inkSMART (2019)
Zelda Pretorius
082 851 8892
inksmart7.wixsite.com/inksmart
amaKhodi – leer grondslagfase leerlinge kodering, sonder ‘n rekenaar. Ook ‘n reeks perseptuele-, lees- en wiskunde oefeninge, spesifiek gerig op voorbereiding tot kodering.


Lekker-Speel (2020)
Esme Groenewald
082 872 4878
www.lekker-speel.co.za
Afrikaanse bordspeletjies.


Lig in Duiseternis Uitgewers (2020)
Albert Bierman
012 362 1390
www.apk.co.za
Boeke: Kleuter-, jeug- en geskiedenisliteratuur.


Marthie de Bruin Akademie (2019)
Marthie de Bruin
072 718 5152
www.marthiedebruinakademie.com
Privaat akademiese en tegniese skool in Ooste van Pretoria vir leerlinge met spesiale behoeftes.


Milites Dei Security Services T/A Milites Dei Academy (2019)
Barney Buys
013 749 0004
www.militesdei.com
Ge-akkrediteerde Sekerheidsopleiding deur SASSETA en PSIRA en PTFC.( Anti-wildstroop, spesialis sekerheids- en sekerheidsrisiko-operateur, vuurwapen opleiding.)


NB Publishers (2020)
Shamala Stoffels
021 406 2862
www.nb.co.za
Uitgewers.


Nukleus Onderwys (2020)
Jaco Nortje
016 931 1727
www.nukleus.co.za
Tuisonderrig-instansie.


Ontskoling (2019)
Carel Petterson
082 496 0692
Tuisonderrig sonder beperking.


Pestalozzi Trust (2020)
Karin van Oostrum
012 330 1337
www.pestalozzi.org
Regsfonds vir Tuis- en Gemeenskapsonderwys: ‘n Geregistreerde weldaadsorganisasie, beskerm die regte en belange van lede, verskaf inligting en ondersteuning.


Polly Shorts Academy (2019)
Jaqueline Freise
082 878 5679
www.pollyshortsacademy.co.za
Privaatskool.


ROAG Academy (2019)
Rubin van Rooyen
060 746 8499
www.roagacademy.co.za
Naskoolse SETA- en SAQA- geakkrediteerde opleiding.


SA Real Academy (2019)
Susan van Niekerk / Esther Bornman
082 851 0691
www.sarealacademy.co.za
Outistiese skool en EEG Bio- en Neuroterugvoering.


Sol-Tech (2019)
Higgs Venter
072 858 4585
www.sol-tech.co.za
Formele opleiding in die volgende ambagte: Elektrisiën, meulmaker, dieselwerktuigkundige, passer-en-draaier, sweiser, trekkerwerktuigkundige, gereedskap- en setmaatmaker.


Tydlyn (2020)
Willem van Heerden
082 824 3190
Geskiedenis-tydlyne.


Tyre Toys (2019)
Red Sapiro
082 568 9535
www.tyretoys.co.za
Swaaie, wipplanke, hondebeddens, ottomans, netbalpale en vele meer.


Xperiland (2019)
Anna-Marie de Beer
082 921 9094
www.xperiland.co.za
Wetenskapbewusmaking vir veral Laerskoolkinders. Wetenskapkurrikulum vir tuisskolers en onderwysers. Uitdaging: Bou jou eie Albasterbaan.