Loading...

Gauteng Alternatiewe Onderwys Ekspo 2020

Datum:

                Saterdag 6 Maart 2021 (9:00 – 15:00)

Plek:

                Heartfelt Arena (1000 Voortrekker Rd, Thaba Tshwane, Pretoria)

Toegangsfooie vir besoekers:

                Junior Entrepreneurs kan ook tydens die geleentheid hulle besigheid uitstal of hulle produkte kom                 verkoop – vir meer inligting skakel met Joey (joey@kragdag.co.za of 087 231 1644).

                Toegang vir kinders tot 18 jaar is gratis terwyl die hekfooi R80 per volwassene is (Besoeker                 registrasies open binnekort).

Pad Aanwysings