Loading...

CHE (Kaapstad) Tuisonderwys Ekspo 2021

In samewerking met Cape Home Educators (CHE)

Datum:

                Weens COVID-19 kan die ekspo vir 2020 nie voortgaan nie, die eskpo skuif na vroeg volgende jaar.                 Die datum sal nog aangekondig word.

Plek:

                NG Gemeente Stellenberg (Edelweis Road & Mountainview Drive, Stellenberg)

Toegangsfooie vir Besoekers:

                R80 per volwassene (Besoeker registrasies open binnekort.)

                Kinders tot 18 jaar is gratis.

Navrae:

                087 231 1644 | expo@tuisskolers.org

Uitstallerslys:

                Vir ‘n lys van uitstallers van 2019, klik hier.

Uitstallers:

                Klik hier vir die aansoekvorm.

Pad Aanwysings