Loading...

KwaZulu-Natal Tuisonderwys Ekspo

Datum:

                Saterdag 9 November 2019 (9:00 – 15:00)

Plek:

                Anthem Church, Durban Noord (31 Mackeurtan Avenue, Broadway, Durban North)

Toegangsfooie vir Besoekers:

                R70 per volwassene (U kan 50% afslag kry op die toegang, deur HIER te registreer.)

                Kinders tot 18 jaar is gratis.

Navrae:

                087 231 1644 | expo@tuisskolers.org

Uitstallerslys:

                Vir ‘n lys van uitstallers van 2019, klik hier.

Uitstallers:

                Klik hier vir die aansoekvorm.

Pad Aanwysings