Loading...

CHE (Kaapstad) Tuisonderwys Ekspo

In samewerking met Cape Home Educators (CHE)

Datum:

                 Saterdag 14 September 2019 (9:00 – 15:00)

Plek:

                 NG Gemeente Stellenberg (Edelweis Road & Mountainview Drive, Stellenberg)

Toegangsfooie vir Besoekers:

                 R70 per volwassene (U kan 50% afslag kry op die toegang, deur HIER te registreer.)

                 Kinders tot 18 jaar is gratis.

Navrae:

                 Navrae: 087 231 1644 | expo@tuisskolers.org

Uitstallerslys:

                 Vir ‘n lys van uitstallers van 2019, klik hier.

Uitstallers:

                 Klik hier vir die aansoekvorm.

Lesings en Werkswinkels Program

Pad Aanwysings