Loading...

Kwazulu-Natal Besoekerregistrasie

Besoeker Registrasie

Registreer hier as besoeker vir die 2018 KwaZulu-Natal Opvoedkunde Ekspo.

Die Ekspo se hektoegangsfooi is R60.00 per volwassene en jy kan dus bloot by die ekspo opdaag en die hektoegangsfooi betaal (toegang vir kinders tot 18 jaar is gratis).

Jy kan egter ook GRATIS toegang verkry deur vooraf te registreer. Daar is egter sekere vereistes waaraan voldoen moet word om te kan registreer vir gratis toegang. Vir meer besonderhede klik op die LEES MEER skakel hieronder.

Lees meer

LET WEL:  Voorafregistrasies sluit Woensdag 07 November 2018 om 24:00.

Velde met * gemerk is verpligtend.


Klik op die Bevestig knop voordat jy die res van die vorm invul.

 /   / 
  Naam E-posadres
*
*
 
 
 

Captcha Kode Beeld Tik asb. wat in die Captcha beeld staan.

Deur hier te registreer sal ons ook van-tyd-tot-tyd vir jou 'n nuusbrief stuur om jou ingelig te hou!  Jy kan egter enige tyd van die nuusbrief verspreidingslys afteken wanneer jy 'n nuusbrief ontvang.





Herinner asb. jou vriende om GRATIS vooraf te registreer vir hierdie ekspo of die ander ekspo's gelys op hierdie webtuiste.

Indien jy enige probleme het om te registreer kan jy ons kontak deur jou besonderhede vir ons te verskaf by Kontak Ons of jy kan ons skakel by 087 231 1644.