Loading...

KragDag Lys van Uitstallers

Vir volledige lys van KragDag uitstallers klik HIER.

Academy of Learning (2018)
Pamela Zwane
011 314 5115
training@academyoflearning.co.za
www.academyoflearning.co.za
Opvoeding en opleiding.


Akademia (2018)
086 122 2888
leah@akademia.ac.za
www.akademia.ac.za
Akademia is ’n private hoëronderwysinstelling.


Aros (2018)
Talita Lofthouse
012 332 3227
info@aros.ac.za
www.aros.ac.za
Tersiêre onderwys instelling en onderwys hulpmiddels bv. skoolboeke.


Brainline Learning World (2018)
Coleen Cronje
012 543 5000
info@brainline.co.za
www.brainline.com
Behaal jou Nasionale Seniorsertifikaat deur Brainlyn – Die leier in afstandonderrig vir Graad R-12 en Volwasse matriek. Breinlyn is met trots by die IEB geregistreer om gehalte onderrig en assesering te verskaf.


Briza Publikasies (2018)
Elsa Hendry
012 328 3896
elsa@briza.co.za
www.briza.co.za
Natuurboeke.


CambriLearn (2018)
Waldo Bloem
010 020 8571
waldo@cambrilearn.com
www.cambrilearn.com
Cambridge International Online learning.


Christian Action (2018)
Nadia Pereira
021 689 4480
info@christianaction.org.za
www.christianaction.org.za
Hulpbronne vir Christelike onderwys en tuisonderrig.


Die Afrikaanse Protestantse Akademie (2018)
Elanie Bierman
072 353 4626
bemarking@apa.ac.za
www.apa.ac.za
Privaat akademie.


Die Volgende Stop (2018)
Esme Groenewald
082 872 4878
kruger.esme@gmail.com
www.dievolgendestop.co.za
Afrikaanse opvoedkundige bordspel.


Dynamix Teaching Resources (2018)
Francois Swart
083 468 1015
fswart67@outlook.com
www.dynamixteaching.co.za
Dynamix Teaching Resources ontwikkel en bemark kwaliteit werkboeke en sagteware om kinders tussen die ouderdom van 3 jaar en graad 1 te leer lees, skryf en basiese wiskunde doen. Ons besigheidskonsep word ook bemark.


Education Platform (2018)
Andre Erasmus
083 441 5805
andre@educationplatform.co.za
www.educationplatform.co.za
Wiskunde, Wetenskap, Vaardigheidsontwikkeling, Afrika-tale, opvoedkundige speelgoed en opleiding.


Fotokursus.com (2018)
Johan Dempers
082 394 3742
info@studioimage.co.za
www.fotokursus.co.za
Fotografie Kursusse en Foto Toere asook persoonlike fotografie onderrig.


GETeducare.co.za (2018)
Hester van Dyk
082 843 7247
info@geteducare.co.za
www.geteducare.co.za
Onderrig.


Gryffenberg Educational Consultants (2018)
Chris. O. Gryffenberg
083 543 5668
gryffened@gmail.com
www.zs6cog.blogspot.com
Opleidingspanele vir vaardigheidsopleiding in Elektriese Tegnologie vir skole en kolleges soos vir motors, transformators, PLC, behuisingsbedrading, ens.


Just Water (2018)
Rudi Badenhorst
083 271 0915
rudi@justwaterpretoria.co.za
www.jwpta.co.za
In samewerking met die Hart- en Beroertestigting van Suid Afrika moedig ons gesonde leefstyl aan en dies vertoon van ons produkte wat goedgekeur en ondersteun word deur die Hartstigting is deel van die bekendstelling van ons produkte. Die produkte is die volgende: Cool Kids reeks vir kinders , Gegeurde water en 100% Vrugtesap. Geen van die produte bevat suiker of aspartaan nie. September is hart maand en Oktober beroerte maand. Ons gaan saam met die Hartstigting skole besoek en n gesonde leefwyse aanmoedig. Kragdag is n goeie begin vir die veldtog.


Lig in Duiseternis Uitgewers (2018)
Carel Petterson
012 362 1390
albert.bierman@apk.co.za
www.apk.co.za
Boeke.


Luistervinkstories (2018)
Hannekie Verwoerd
083 395 0897
hannekiev@gmail.com
www.luistervinkstories.com
Luistervinkstories se webblad bevat ‘n biblioteek van voorgeleesde stories. Hier kan jou kind ure lank na goeie Afrikaanse stories luister terwyl die storieboek-prente op die skerm vertoon.


Lucem Publisher (2018)
Alta Pittendrigh
081 709 5565
alta@lucem.co.za
www.lucem.co.za
Boeke en lesse op USB.


Mooikrans Equus (2018)
Elna Wahl
083 732 8172
elna@mooikrans.co.za
www.mooikrans.co.za
Postmatriek studiejaar vir Landbou- en Equusstudente. Internasionale kwalifikasie.


My Afrikaanse Avontuur (2018)
Rosa Scheepers
074 836 7541
afrikaanseavontuur@gmail.com
www.myafrikaanseavontuur.co.za
Afrikaanse Leer Lees- en Skryfprogram. Wereldsgeskiedenis vir tuisskool.


Nukleus Onderwys (2018)
Lizanne Conradie
082 820 3495
ontvangs@nukleus.co.za
www.nukleus.co.za
Afstandsonderrig van Graad R-12 in Afrikaans.


Pestalozzi Trust (2018)
Karin van Oostrum
012 330 1337
defensor@pestalozzi.org
www.pestalozzi.org
Regsfonds vir Tuis- en Gemeenskapsonderwys: ‘n Geregistreerde weldaadsorganisasie wat die regte en belange beskerm van sy lede, wat kinders in tuis- en kleinskoolonderwys opvoed. Ons verskaf die nodige inligting.


Seebox (2018)
Johann Kok
087 230 0134
jpk@seebox.co.za
www.seebox.education
Seebox is ‘n elektronika-onderwyser en -laboratorium wat die beginsels van Elektriese Ingenieurswese leer met behulp van video’s en praktiese eksperimente. Leer selfstandig met individuele vorderingsverslae en selfs sonder die teenwoordigheid van ‘n kundige onderwyser.


Soltech (2018)
Higgs Venter
072 858 4585
higgs@sol-tech.co.za
www.sol-tech.co.za
Sol-Tech bied formele opleiding in die volgende ambagte aan: Elektrisiën, meulmaker, dieselwerktuigkundige, passer-en-draaier, sweiser, trekkerwerktuigkundige, gereedskap- en setmaatmaker.


Tydlyn (2018)
Willem van Heerden
082 824 3190
willem@diemoot.net
tydlyn.blogspot.com
Geskiedenistydlyn en verwante leesstof.


UCMAS South Africa (2018)
Tiaan Janse van Rensburg
011 394 5102
office@uc-sa.co.za
www.uc-sa.co.za
Opvoeding.


Young Entrepreneurs (2018)
Wesna Steenekamp
087 287 4038
office@younge.co.za
www.younge.co.za
Young Entrepreneurs leer kinders, ouderdomme 7-18jaar, entrepreneursvaardighede en finansiële geletterdheid om hulle gereed te maak vir indiensneming en help hulle om hul eie mikro-besighede op ‘n prettige manier uit te bou.